Kontakbesonderhede
Gebruik e-pos of WhatsApp om met Brainy X in kontak te kom.
Ons help graag
Stuur vir ons jou vraag, en sluit asseblief die graad, vak, handboek en kwartaal in waar moontlik.
Wat moet jy in jou boodskap insluit?
Hoe meer besonderhede jy stuur, hoe makliker is dit vir ons om jou vinnig te help.
Graad
Byvoorbeeld Graad 8, 9, 10, 11 of 12.
Vak
Byvoorbeeld NW, Gesk, Geo, EBW of ’n keusevak.
Handboek
Gee die handboeknaam of stuur ’n foto van die voorblad.
Kwartaal
Sê vir ons watter kwartaal se opsommings jy nodig het.
